Pous Leo XII

Pous Leo XII
Geboortenaam Annibale Sermattei della Genga
Pontifikaat begin 28 September 1823
Pontifikaat eindig 10 Februarie 1829
Voorganger Pius VII
Opvolger Pius VIII
Gebore 22 Augustus 1760
Genga, Kerklike Staat
Sterf 10 Februarie 1829
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Leo

Leo XII was die 252ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk vir 5 jaar, 4 maande en 14 dae, van 1823 tot 1829. As kandidaat van die Zelanti het hy 'n konserwatiewe politiek gevoer.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy